Vakansieskool

Dit is skoolvakansie!!!

  • Ons bied veilige en verantwoordelike sorg vir kinders!
  • Hier hou ons die kinders besig met ‘n stimulerende program.
  • Hier sorg ons dat die kinders se magies altyd vol bly!  Ontbyt, middagete en 2 verversings is by die kostes ingelsuit.
Die vakansie sorg fooi beloop:
R60.00 – halfdag
R100.00 – voldag

R400.00 – vol week

Tel: 013 243 3049
E-pos adres: admin@einsteinakademie.co.za