Reënboogland
Reënboogland is ideal vir besige ouers!
Ons bied die beste speelareas vir kinders, ons organiseer u kind se verjaarsdagpartytjie namens u en dit gee u genoeg tyd om saam met u kind te spandeer op hulle spesiale dag.
Ons verskaf die volgende dienste:
- Partytjie beplanning
- Verskillende temas om van te kies
- Partytjie pakkies
- Verjaarsdagkoeke
- Ballonne.
- Tydgleuwe vir die verjaarsdagpartytjie:
- Tydgleuf 1: 9:00 – 11:30
- Tydgleuf 2: 12:00 – 14:00
- Tydgleuf 3: 14:30 – 17:00
Vir pryse, voorwaardes en besprekingvorm kliek om aftelaai: