Naskoolsorg

Graad R – Graad 3

  • Saamloop geleentheid vanaf Laerskool C.R. Swart
  • Ons help graag met huiswerk
  • Ons glo ook is lekker speel
  • Middagete en versnappering is ingesluit

Naskool fooi beloop: R800 per maand ( 5 dae ‘n week)