Babasentrum

Babasentrum inligting:

Aankoms en vertrek tye:

06h15 – 08h00

12h00 –  13h00 (Halfdag kinders)

15h15 – 17h30 (Voldag kinders)

Ons het hierdie vasgestelde hektye vir u kinders se veiligheid ingestel.

 

Skooltye – Voldag:

Maandae tot Vrydae: 06h30 -17h15.

Kleuters sal vanaf 06h30 deur assistente ontvang word.

Halfdag Inskrywings:

Kleuters wat slegs vir halfdag ingeskryf is, moet tussen 12h30 – 13h00 afgehaal word.

Let wel: Die halfdag pakket se skoolure sluit amptelik om 13:00 elke middag. Indien hierdie tyd oorskry word, word ‘n addisionele fooi gehef:

Na 13h00 – R30.00 per 15min of ‘n gedeelte daarvan. Geen uitsonderings sal gemaak word nie!

Dagbesoekers:

Babas (0-11 maande): R120.00 voldag en R60.00 halfdag.